Ontvang elke weeksdag 'n gratis brief in u Inboks-die Basuin Brief

PRIVAATHEIDSBELEID

Die www.dieBasuin.com webtuiste word vervaardig en geborg deur die Filadelfia Kerk van God (FKG). Die FKG versamel persoonlike identifiserende inligting, wat spesifiek en gewillig verskaf word deur besoekers aan die FKG se webtuiste. Daarbenewens, versamel die FKG ook onpersoonlike, identifiserende inligting deur die gebruik van “koekies,” derdeparty analitiese gereedskap en soortgelyke tegnologie.

‘n Besoeker mag kies om persoonlik identifiserende inligting te verskaf in die volgende voorbeelde:

• Inteken vir nuusbriewe of publikasies, digitale of gedrukte weergawes

• Bestel van literatuur

• Die skep van ‘n rekening om subskripsies en bestellings te bestuur

• Met personeel korrespondeer vir verdere inligting of om kommentaar te lewer

Nie-persoonlike, identifiseerbare inligting openbaar nie ‘n persoon se identiteit nie, en het geen direkte belang op ‘n persoon op sy eie nie. Dit mag die tipe webblaaier wat gebruik word insluit (bv. Internet Explorer, Firefox, ens.), die soort operasionele stelsel wat gebruik word (bv. Windows, Mac OS X, ens) en die domein naam van u Internet diensverskaffer (bv. MSN, Earthlink, ens.), en algemene geografiese ligging.

HOE ONS HIERDIE INGESAMELDE INLIGTING GEBRUIK

Wanneer ‘n besoeker persoonlike, identifiserende inligting aan ons verskaf, gebruik die FKG dit vir die doel waarvoor dit verskaf word by die versamelpunt (of soos dit duidelik is van die konteks van versameling). Dit sluit in die vervulling van literatuur versoeke, die stuur van e-pos nuusbriewe en kommunikasie met ‘n gebruiker wat homself geïdentifiseer het. Daardie gebruike mag opvolg inligting en promosies insluit, wat noodsaaklik is om diens aan gebruikers te lewer. 

Die FKG gebruik nie-persoonlike, identifiseerbare inligting wat ons versamel om die ontwerp en inhoud van ons webtuiste te verbeter en ons in staat te stel om u Internet ondervinding te verbeter. Die inligting mag in verslae opgesom word vir die doel of om web gebruik te analiseer. 

Die FKG mag nie-persoonlike inligting met vooraf gekeurde derde partye deel vir bemarking of bevordering doelwitte. Hierdie inligting word deur ‘n unieke “koekie,” “pixelmerker” of soortgelyke tegnologie versamel en is anoniem vir ons. Sien die “Koekies” afdeling om meer te leer hoe dit gedeel word. Die FKG gebruik hierdie inligting om promosies van ons dienste, te lewer aan webwerf besoekers, of gebruikers wat soortgelyk is aan webwerf besoekers, deur ‘n derde party.

Die FKG behou die reg om persoonlike inligting te onthul, wanneer ons ter goeder trou glo dat die onthulling wettelik verplig word, om ons regte te beskerm en /of die veiligheid van ander.

Die FKG beperk toegang tot ingesamelde inligting en verlang dat die net gebruik soos benodig word, vir die doel om dienste te verskaf wat deur die FKG aangebied word.

Die FKG verkoop of versprei nie inligting aan derde partye behalwe soos voorheen beskryf nie.

Die FKG behou persoonlike identifiserende inligting vir solank dit benodig word om ‘n diens te lewer, of as nodig om aan wetlike vereistes te voldoen, geskille op te los en ons ooreenkomste toe te pas.

KOEKIES 

Die FKG gebruik “koekies” om inligting te versamel. ‘n Koekie is a klein datalêer wat op u hardeskyf geskryf word vir rekordhouding. Hierdie lêer word byvoorbeeld gebruik om vas te stel wat vorige, vasgestelde besigtigings voorkeure was. Koekies word nie gebruik om persoonlike inligting te verkry, wat nie self deur die gebruiker voorgelê word nie. 

Die konfigurasie van meeste webblaaiers is oorspronklik opgestel om koekies te aanvaar. Webblaaiers kan gestel word om koekies te weier of u in kennis te stel wanneer koekies aan u gestuur word. Nietemin, om die gebruik van koekies te weier, mag die funksionele ontwerp van die webtuiste verhinder.

Die FKG gebruik ook koekies, en soortgelyke tegnologie soos pixelmerkers, van bemarkingsvennote, analitiese verskaffers, sosiale media platvorms en ander derde partye. Hierdie koekies word nie gebruik om persoonlike inligting in te win nie, en is anoniem aan die FKG, tensy spesifiek deur die gebruiker verskaf.

Vir meer inligting aangaande derde party gereedskap wat ons gebruik en watter inligting hulle insamel, kan u ons Derde Party Openbaarmaking hieronder nagaan.

DERDE PARTY SKAKELS 

Die FKG mag skakels na Derde Party tuistes verskaf met die oog op verbetering van besoekers se besigtigings ervaring, vir krediet bronne, om toegang tot benodigde blaaier-inprop (plug-in) te voorsien, of vir ander doeleindes. Derde Party werwe mag ander privaatheidsbeleid en metodes hê om versamelde inligting te beskerm. Lesers van hierdie werwe moet bewus wees van hierdie verskille en die beskikbare privaatheidsbeleid lees. 

AGBR REGTE

Burgers van die Europese Unie het die wetlike reg om:

• Inligting te versoek aangaande die FKG se verwerking van hul persoonlike inligting, en tot watter mate.

• Hul persoonlike gegewens te korrigeer.

• Hul persoonlike gegewens uit te wis.

• Die verwerking van hul persoonlike gegewens te beperk.

• Hul persoonlike gegewens wat deur die FKG versamel is, aan te vra.

• Beswaar te maak teen die verwerking van hul persoonlike gegewens onder sekere omstandighede. 

• ‘n Klag te lê met ‘n toesighoudende gesag, indien hul glo dat die verwerking van hul persoonlike inligting deel uitmaak van ‘n oortreding van die voorwaardes van die AGBR.

EU burgers mag direk met ons in verbinding tree om dit te doen.

KONTAK ONS

Indien u enige vrae of kommentaar het, of as u enige persoonlike inligting wat ons hou wil hersien, uitwis of verander, e-pos asseblief info@pcog.org.

U kan ons ook per brief kontak:

PCG
Attn: Data Protection Officer
P.O. Box 3700
Edmond, OK 73083

GEBRUIKSOOREENKOMS 

Deur hierdie webwerf te gebruik, beteken dat u in ooreenstemming is met die voorwaardes en bepalings van hierdie Privaatheidsbeleid.
Die FKG behou die reg om hierdie voorwaardes enige tyd te verander, met of sonder enige voorafgaande kennisgewing.

DERDE PARTY OPENBAARMAKING

ANALITIESE DIENSTE

Die FKG gebruik die Google Analytics diens van Google LLC (“Google”) vir analitiese doeleindes. Hierdie diens maak gebruik van koekies wat gegewens oordra en stoor by daardie onderskeie maatskappye. Google gebruik hierdie inligting namens ons, om ons diens te evalueer en verslae vir die FKG webwerwe saam te stel. Hierdie gegewens is nie persoonlik identifiseerbaar nie, maar sluit algemene geografiese ligging en ander inligting wat deur ‘n persoon verskaf word in, byvoorbeeld belangstellings, aktiwiteite, ouderdom, geslag, opvoeding en beroep.
Pseudonieme gebruikersprofiele kan geskep word van verwerkte gegewens van Google Analytics. U kan die insameling van gegewens, wat deur Google se koekies ontwikkel word, voorkom deur die aflaai en installering van die blaaier-inprop (plug-in), wat hier beskikbaar is: https://tools.google.com/dlpage/gaoptout.

Google is gesertifiseer onder die Privaatheid Skild Ooreenkoms en waarborg dus dat hulle aan die Europese gegewens-beskermingswet voldoen: https://www.privacyshield.gov/participant?id=a2zt000000001L5AAI&status=Active.

BEMARKINGSDIENSTE

Die FKG gebruik koekies, pixelmerkers en soortgelyke tegnologie vir promosie en bemarkingsdoelwitte.

Die FKG gebruik Facebook se “pixelmerker” om Facebook advertensies aan gebruikers om soortgelyke Facebook gebruikers, te lewer. Die gegewens wat op hierdie wyse ingesamel word is onbekend aan ons; ons sien geen persoonlike gegewens van indiwiduele gebruikers nie. Desnieteenstaande, word hierdie gegewens deur Facebook gestoor en verwerk en Facebook mag dit vir hul eie bemarkingsdoeleindes gebruik, soos hier uiteengesit: https://www.facebook.com/about/privacy. U kan beswaar maak teen die insameling van u gegewens deur Facebook pixel, of u kan beswaar aanteken vir die gebruik van u gegewens met die doel om Facebook advertensies te vertoon, deur met die volgende adres in verbinding te tree: https://www.facebook.com/ads/preferences/?entry_product=ad_settings_screen
Facebook is gesertifiseer onder die Privaatheid Skild Ooreenkoms en waarborg dus dat hulle aan die Europese gegewens-beskermingswet voldoen: https://www.privacyshield.gov/participant?id=a2zt0000000GnywAAC&status=Active.

Die FKG gebruik die bemarking en herbemarking dienste van Google LLC (“Google”). Hierdie dienste laat ons toe om op ‘n meer toegespits wyse aan webwerf besoekers te adverteer, wie se inligting soortgelyk is aan webwerf besoekers op ander webwerwe binne die Google raamwerk. Vir hierdie doeleindes, word ‘n kode deur Google gebruik, wanneer ‘n webwerf besoek word en waarna verwys word as (her)bemarkingsmerkers wat in die webwerf ingelyf word. Hierdie dienste maak gebruik van ‘n koekie of soortgelyke tegnologie. Koekies kan gestel word volgens verskeie domeine, insluitend google.com, doubleclick.net, invitemedia.com, admeld.com, googlesyndication,com of googleadservices.com. Hierdie lêer boekstaaf watter toepassers gebruikers besoek het, watter inhoud hulle geïnteresseer het en watter aanbiedinge gebruik was. Daarbenewens, tegniese inligting aangaande die blaaier en operasionele stelsel, verwysende webwerwe of toepassings, die lengte van die besoek sowel as enige ander addisionele gegewens omtrent die gebruik van die aanlyn produkte en dienste word gestoor.

Alle gebruiker inligting word slegs as pseudonieme inligting verwerk. Google stoor nie enige name of e-pos adresse nie. Alle advertensies wat vertoon word, word dus nie vertoon vir ‘n spesifieke persoon nie, maar vir die eienaar van die koekie. Een van die Google bemarking dienste wat ons gebruik is die aanlyn advertensie program, Google Adwords. In die geval van Google Adwords, ontvang elke gebruiker ‘n ander verandering koekie. Koekies kan daarom nie deur die webwerwe van AdWords kliënte opgespoor word nie. Die inligting wat deur hierdie koekie ingesamel word, word gebruik om verandering statistieke vir AdWords kliënte te genereer, wat die opsporing van veranderings verkies. AdWords kliënte sien die totale hoeveelheid gebruikers wat op hul advertensie gekliek het en na ‘n bladsy gelei is wat ‘n veranderings opsporing merker bevat. Daarbenewens, ontvang hulle geen inligting wat gebruikers persoonlik identifiseer nie.

Ons mag derde party advertensies, gebaseer op die Google Bemarking Diens, genaamd DoubleClick, insluit. DoubleClick gebruik koekies wat Google en sy mede-webwerwe in staat stel om advertensies te plaas, gebaseer op gebruikers se besoeke aan hierdie webwerf of ander webwerwe op die Internet.

Google dienste maak gebruik van Google se Merker Bestuurder. Vir meer inligting oor Google se gebruik van gegewens vir bemarking doeleindes, sien asseblief die opsommingsblad: https://www.google.com/policies/technologies/ads. Google se privaatheidsbeleid is beskikbaar by https://www.google.com/policies/privacy.

Sou u beswaar wil maak oor belangstellings-gebaseerde advertering deur Google se bemarkingsdienste, kan u so doen, deur die voorkeure en uitree opsies wat deur Google verskaf word, gebruik, by http://www.google.com/ads/preferences.

Google is gesertifiseer onder die Privaatheid Skild Ooreenkoms en waarborg dus dat hulle aan die Europese gegewens-beskermingswet voldoen: https://www.privacyshield.gov/participant?id=a2zt000000001L5AAI&status=Active.

Die FKG gebruik die bemarking en herbemarkingsdiens van Bing Ads, van Microsoft Korporasie (“Microsoft”), as deel van ons webwerf. Microsoft stoor ‘n koekie op die gebruiker se rekenaar, om ‘n analise van die gebruik van ons aanlyn dienste in staat te stel, asook om gespesialiseerde advertensies te lewer.

U kan verdere inligting oor die beskerming van data en die koekies wat deur Microsoft Bing se advertensies gebruik word, bekom in Microsoft se gegewens beskermings verklaring: https://privacy.microsoft.com/de-de/privacystatement.

Sou u verkies om nie aan die Bing Ads opsporing proses deel te neem nie, kan u, u beswaar aan Microsoft oordra hier: https://account.microsoft.com/privacy/ad-settings.

Microsoft is gesertifiseer onder die Privaatheid Skild Ooreenkoms en waarborg dus dat hulle aan die Europese gegewens-beskermingswet voldoen: https://www.privacyshield.gov/participant?id=a2zt0000000KzNaAAK&status=Active.

INHOUDSDIENS

Die FKG gebruik Google LLC (“Google”) om ingelegde beeld materiaal (videos) te vertoon. Google versamel inligting soos IP adres, tyd, frekwensie en duur van die gebruik van hul platvorm, blaaier soort en operasionele stelsel en of u spesifieke handelinge op die ingelegde beeld platvorm uitvoer. Google is gesertifiseer onder die Privaatheid Skild Ooreenkoms en waarborg dus dat hulle aan die Europese gegewens-beskermingswet voldoen: https://www.privacyshield.gov/participant?id=a2zt000000001L5AAI&status=Active.

FKG gebruik die epos dienste soos deur ActiveCampaign LLC (“ActiveCampaign”) verskaf.  Intekening op ons nuusbriewe word gebruik om u epos adres te bevestig. Hierdie diens word gebruik om inligting te verskaf en nuwe dienste te bevorder. Ons verkoop, deel of gee nie die adresse wat deur ActiveCampaign versamel word, weg nie. Verdere inligting oor databeskerming en die koekies wat deur ActiveCampaign gebruik word, kan by https://www.activecampaign.com/ca/legal/privacy-policy gevind word. U kan ons enige tyd kontak om u epos adres te verwyder.

Active Campaign voldoen aan die EU-VS Privaatheidskild Raamwerk en die Switserse-VS Privaatheidskild Raamwerk (saam “Privaatheidskild”) ten opsigte van persoonlike data wat ons van die EU, VK of Switserland verwerk en na die Verenigde State oorplaas.

Die FKG sluit twiets van Twitter in. Twitter versamel inligting gebaseer op hoe gebruikers met daardie ingelegde Twiets reageer. Om meer te wete te kom watter inligting Twitter versamel, besoek https://help.twitter.com/en/rules-and-policies/twitter-cookies . U kan leer hoe om die inligting wat Twitter versamel te beperk, deur https://help.twitter.com/en/using-twitter/tailored-suggestions# te besoek.

Twitter is gesertifiseer onder die Privaatheid Skild Ooreenkoms en waarborg dus dat hulle aan die Europese gegewens-beskermingswet voldoen: https://www.privacyshield.gov/participant?id=a2zt0000000TORzAAO&status=Active.

Die FKG gebruik lettertipes van Typekit van Adobe (“Adobe”). Adobe mag inligting versamel om die aflewering of aflaai probleme met hul lettersoorte te diagnoseer. Om meer te leer aangaande die inligting wat versamel word, besoek https://www.adobe.com/privacy/policies/typekit.html.