Ontvang elke weeksdag 'n gratis brief in u Inboks-die Basuin Brief

Voorwaardes van Gebruik

Inhoudbeperkings

Alle artikels, teks, foto's, beeldmateriaal en grafika (Inhoud) op hierdie webwerf is of gekopiereg deur die Filadelfia Kerk van God (FKG) of is gelisensieerde en gekopieregte materiaal deur 'n inhoudsverskaffer. In die laaste geval behou die lisensiehouer alle regte tot die gelisensieerde materiaal, insluitende die reg om die gebruik van materiaal, wat op hierdie werf gepubliseer word, te beperk. Inhoud mag nie gekopieer of afgelaai word vir enige ander gebruike, behalwe die van persoonlike gebruik nie. Dit mag nie herpubliseer, herversprei, herproduseer of in enige ander manier gebruik word sonder die geskrewe toestemming van die Filadelfia Kerk van God nie, of in die geval van gelisensieerde materiaal, van die lisensiehouer.

Getty Images

Beeldmateriaal op hierdie webwerf, wat deur Getty Images verskaf is, mag nie afgelaai word, behalwe vir persoonlike gebruik en mag nie gepubliseer, oorgedra, weergegee word of in enige ander vorm gebruik word sonder die toestemming van Getty Images nie.

Gebruiksooreenkoms

​Deur hierdie webwerf te gebruik, beteken dat u in ooreenstemming is met die voorwaardes en bepaling​s van hierdie Gebruiksvoorwaardes. Die FKG behou die reg om hierdie voorwaardes enige tyd te verander. Vrae of kommentaar kan gestuur word na Javascript required .