Aanslag op Amerika (Inleiding)
Meer oor ons
Die Basuin gebruik ‘n enkele oorkoepelende maatstaf wat dit onderskei van ander nuusbronne, wat dit soos ‘n laserstraal laat fokus op dit wat werklik belangrik is. Daardie maatstaf is profetiese belang.
Meer »Wat is geloof?
Miljoene ontbreek die geloof om antwoorde op hulle gebede te ontvang−om hulle gedagtes te bevry van vrese en bekommernisse. Tot ‘n groot mate is dit weens ‘n gebrek aan begrip, van wat geloof is. Lees hierdie eenvoudige en tog deeglike verduideliking van die onderwerp.
Lees nou »Die Godfamilie Visie
Christus het na die aarde gekom om die Vader te verklaar-die Godfamilie. Hy het nie hierheen gekom om, soos die wêreld glo, Homself te verklaar nie. Hierdie misleidende lering is die rede waarom die wêreld nie God se plan vir die mensdom verstaan nie. Hier is die enigste boodskap wat ons met hoop sal vervul. Dit handel oor God se regering en vrede wat na die hele heelal gebring moet word.
Lees nou »