Ontvang elke weeksdag 'n gratis brief in u Inboks-die Basuin Brief

Die Godfamilie Visie

Die Godfamilie Visie

Christus het na die aarde gekom om die Vader te verklaar-die Godfamilie. Hy het nie hierheen gekom om, soos die wêreld glo, Homself te verklaar nie. Hierdie misleidende lering is die rede waarom die wêreld nie God se plan vir die mensdom verstaan nie. Hulle is in die duister. Só ook is die meeste van God se eie mense! Hier is die enigste boodskap wat ons met hoop sal vervul. Dit handel oor God se regering en vrede wat na die hele heelal gebring moet word. Dit is die ware evangelie wat die mensdom nog nooit verstaan het nie.

Winkelwaentjie

U winkelwaentjie is leeg. Blaai deur ons literatuur biblioteek en voeg tot 3 items in u winkelwaentjie.