Ontvang elke weeksdag 'n gratis brief in u Inboks-die Basuin Brief

Profeteer Weer: God se Opdrag aan Sy Kerk in die Eindtyd

Profeteer Weer: God se Opdrag aan Sy Kerk in die Eindtyd

In hierdie leeftyd is die opdrag van God aan Sy Kerk, intelektueel heel moontlik buite die bestek van menslike verstand om ten volle begryp te word! Die verborgenheid van God moet nou onthul word en is hierdie werk daar om die mensdom in sy geheel te onderrig en hierdie verborgenheid aan elke persoon wat ooit geskape is, te onthul of bekend te maak. Nie net moet die openbaring van die verborgenheid bekend gemaak word nie, maar ook hoe daarin onderrig moet word. Hoekom? Is dit moontlik dat God Sy Familie vir ewig in die heelal sal aanhou uitbrei?

Winkelwaentjie

U winkelwaentjie is leeg. Blaai deur ons literatuur biblioteek en voeg tot 3 items in u winkelwaentjie.