Ontvang elke weeksdag 'n gratis brief in u Inboks-die Basuin Brief

Bybel Korrespondensie Kursus

Coverflow Bcc

Glo dit of nie, die Bybel was geskryf vir vandag—vir hierdie generasie! Geen boek is so op datum soos die Bybel nie. Dit verduidelik die oorsake van huidige wêreldprobleme—dit openbaar wat lê voor ons in die nabye toekoms. Binne sy bladsye lê die oplossings vir elke probleem waarmee ons in hierdie lewe te doen kry—van persoonlike en gesinsverhoudings tot nasionale ekonomie en buitelandse beleid. Tog, ironies genoeg, word hierdie ongelooflike boek, die minste van alle boeke verstaan. Meeste mense, wanneer hulle dit probeer lees, vind dat hulle dit eenvoudig nie kan verstaan nie. Menige veronderstel dat dit nie van toepassing is nie en te ouderwets vir ons moderne tyd.

Maar u kan die Bybel verstaan!

Herbert W. Armstrong Kollege het reeds duisende deur die Herbert W. Armstrong Bybel Korrespondensie Kursus (slegs in Engels) gehelp om die ware betekenis van huidige gebeurtenisse te leer, sowel as die werklike doel vir lewe. Meer as 98 000 studente regoor die wêreld het vir hierdie unieke, 36-les kursus van Bybelse begrip, ingeskryf.

Die kursus was ontwerp om u deur ‘n sistematiese studie van die Bybel te lei—die Bybel is u enigste handboek. Die beste van als—hierdie lesse is absoluut gratis! Daar is geen koste of verpligtinge aan verbonde nie—ooit.

Hierdie 36-les kursus sal vier lesse op ‘n keer aan u gepos word. ‘n Toets boekie en antwoord blad word ingesluit met elke posaflewering en sal deur Herbert W. Armstrong Kollege personeel gemerk word, om u vordering te evalueer.

Waarom uitstel? Vra u GRATIS inskrywing vir die Herbert W. Armstrong Kollege Bybel Korrespondensie Kursus nou aan. Begin vandag U Bybel verstaan!

Ongelukkig word hierdie item nie huidiglik in Afrikaans geproduseer nie.