
Meer »
Die Basuin gebruik ‘n enkele oorkoepelende maatstaf wat dit onderskei van ander nuusbronne, wat dit soos ‘n laserstraal laat fokus op dit wat werklik belangrik is. Daardie maatstaf is profetiese belang.
Meer »Die Bybel verwys na “dié profeet” wat sy boodskap net voor die wederkoms van Christus verklaar. Kan ons bewys wie hy is? Onthou dat God, profesie, slegs aan “kindertjies” openbaar (Matthéüs 11:25). Indien u hierdie boekie biddend bestudeer en God om ‘n nederige en kinderlike houding vra, sal u die identiteit van dié profeet kan bewys.
Lees nou »Die Apostel Johannes het te midde van gruwelike vervolging geleef. Terwyl hy sy sendbriewe geskryf het, het hy gedink dat dit “die laaste uur” voor Christus se wederkoms was. Trouens, dit is ‘n voorbeeld van ons tyd vandag. Elke detail van Johannes se voorspellings word nou vervul! Hierdie “laaste uur” sendbriewe van Johannes is hoofsaaklik vir God se Kerk in die eindtyd bedoel!
Lees nou »